Nadat hy vir moord opgestel is deur 'n sindikaat, word speurder Obed de Swardt deur die spioene afgepers. Hulle het sy geliefde en dwing hom om ’n dodelike wapen te steel en te moor. Nou moet hy die polisie en die sindikaat uitoorlê om haar te red. more
USD $6.99
View Details